HAPPY 1 JAAR!

“I love you, in a really really big, pretend to like your taste in music, let you eat the last piece of cheesecake, hold a radio over my head outside your window, unfortunate way that makes me hate you, love you.” “[We vow] to love each other, even when we hate each other. No running, ever.

VIDEO

Elandri Smit..

My Liefde vir jou!
0 %

PART 1

PART 2

2022-2023

1 Jaar!

Aan die belangrikste persoon in my lewe: jy laat die sterre skyn, jy laat die wêreld draai en ek is lief vir jou met my hele hart. Gelukkige 1 jaarrrr my engellll! Jy het al my drome waar gemaak, maar hier is ‘n lewe vol drome saam met jou. Ek het jou lief!. Dankie dat jy vir my die liefde gegee het wat ek nooit gedink het ek verdien nie, maar waarsonder ek nie kan lewe nie. Jy is die beste ding wat nog met my gebeur het.

This website uses cookies to provide you with the best browsing experience.

Accept
Decline